Stanislaus Jaworski: | Zondag, juni 19, 2022 04:25 |
KALLIOPEA Is nou-tyd vergeet van gister en môre dit deur die oë ingaan en deur die ore iewers in die brein? Jou vol lippe smaak soos appelkoos die wange voel soos molvel fluweel so sag dat enige vingerdruk word 'n misverstande bibber liefkoos Hier dra die musiek om die vlot 'Seewaardig', die rusbank in die sitkamer ons raak aan en smelt die kerne van flitsende komete en planete in mekaar |
|
Auteur: Stanislaus Jaworski | ||
Gecontroleerd door: Pieps | ||
Gepubliceerd op: 04 april 2005 | ||
Thema's: |