Stanislaus Jaworski: | Vrijdag, december 07, 2018 06:33 |
LIBERTAD Bou uit kleure, buig vir haar dans weg na 'n nuwe Utopia Haar wêreld val nooit uitmekaar nie die prent verander van skyfie na skyfie is 'n film van beweging na waar |
|
Auteur: Stanislaus Jaworski | ||
Gecontroleerd door: christina | ||
Gepubliceerd op: 06 december 2018 | ||
Thema's: |