Ode aan ‘n onbekende swerfling
- Afrikaans –
- Vertaling en bewerking van mijn Nederlands gedicht Ode aan een Onbekende Zwerver -
Gepynig as ‘n gewonde dier
Het ek my gevoel daardie nag
Rotterdam-Blaak, perron vier
My hart is seer
Ek kan en wil nie meer
Ek het so hard geprobeer
Liewe Heer
Ek is swak, laat my gaan
Want hierdie lewe
kan ek nie meer aan
Trane stroom oor my wange
Die dood is nog
my enigste verlange
Bevrore staan ek
op die rand van die spoor
Die vinnig naderende Intercity
kan ek al hoor
Ek voel hoe my hart
treurende vergaan, wegkwyn
Toe die agterliggies van die trein
in die donkerte van die nag verdwyn
Jy, swerfling
Vra my waarom ek daar staan
Met ‘n leë blik in my oë
kyk ek jou aan
Jou vuil hand voel warm
Toe jy my meeneem
aan my yskoue arm
Jy lei my na ‘n bankie
En ek,
Ek sê nie eens “Dankie”
Jy, Swerfling
ek wens ek het jou geken
Dan het ek vir jou ete gebring,
Jou ‘n keer lekker verwen
Op ‘n dag het ek jou gaan soek
In elke straat, op elke hoek
Jy, Swerfling
Was jy miskien my beskermengel
of het jy regtig bestaan?
Want hoe het jy dan anders
so in rook opgegaan?
Dankie Swerfling
Ek is weer vol moed
Ek wens jou die beste
Dit gaan jou goed!
lommert: | Woensdag, september 12, 2007 20:32 |
wat een schrijven zet je hier neer...blij dit te lezen..zat te denken aan de Barmhartige Sameritaan...ja dat dacht ik bij het lezen....en Bach..ik wil en moet..het kost me twee uur per dag...ergenis en genot haha liefs van mij willem |
|
Quicksilver: | Woensdag, september 12, 2007 02:49 |
je bent een Beschermengel voor de onbekende zwerver. het roept bij gevoelens van herkenning op. Heel mooi geschreven. in liefde, liefs Ducky |
|
ninodepino: | Dinsdag, september 11, 2007 23:46 |
die gekke gerritje was fris in de kop en zy stop! jy zette me juist op het goede been:), clever! liefs, nino. |
|
CBR: | Dinsdag, september 11, 2007 22:45 |
Even graag gelezen lieve Wilma!!! Welterusten sweat dreams Liefs Vanessa |
|
red one: | Dinsdag, september 11, 2007 22:34 |
prachtige taal dat afrikaans, moest het ook wel een paar keer lezen maar het is de moeite waard ! liefs redje |
|
dreadqueen: | Dinsdag, september 11, 2007 22:29 |
Dit is echt het mooiste dat ik al gelezen heb.Ik zie echter geen fictie staan???Is dit een verhaal of is dit waargebeurd.Welterusten | |
no-more-less: | Dinsdag, september 11, 2007 20:26 |
Ek wil jou vertel nei, dah Ek von erg mooi, al moest ik sommige zinnen wel tweekeer lezen om ze te begrijpen sweets, no-more-less |
|
Auteur: Mrs Flintstone | ![]() ![]() |
|
Gecontroleerd door: Christa | ||
Gepubliceerd op: 11 september 2007 | ||
Thema's: |