september: | Zondag, augustus 19, 2018 13:07 |
Wat een hemelsmooi gedicht Stanislaus. In stilte en beroering gelezen. | |
Stanislaus Jaworski: | Donderdag, januari 08, 2015 09:22 |
Sterre 2015 Glas laat val, stuk laat gaan jou omhels, werklikheid behou skerwe vind lank na die vergaan Vingers sny en die wêreld rooi laat kleure, omdat ons menslik is Jou tog nog kan verlang Sterre die koue, die passie en die lig van die trein, wat uit die aarde geskyn Jy was daar, draai my ring om en om teen die draad in om weer te kom op vertrou en betroubare paaie hulle wys almal na jou |
|
Auteur: Stanislaus Jaworski | ![]() ![]() |
|
Gecontroleerd door: michris | ||
Gepubliceerd op: 05 januari 2015 | ||
Thema's: |