Stanislaus Jaworski: | Vrijdag, oktober 07, 2016 17:43 |
NABY IN DIE AMSTELPARK Dit reën, die koue trek stadig op Violiste, kitaarspelers, dansers, digters doen die herfs kilte even verjaag 'N dame in geel, deursigtige poncho danst die flamenco mee sit op die rowwe hout bank Laag vlieg die vliegtuie oor in die gebulder van hul enjins Sondag is byna kleumend verby In die café die Hop, warm drank vriendelike woorde, die eetgoed (bitterballe) groot as die mosterd geel en heet |
|
Mr. Plokky: | Maandag, oktober 03, 2016 17:53 |
Mooi geschreven | |
teun hoek: | Maandag, oktober 03, 2016 10:03 |
Gezellig. th | |
Auteur: Stanislaus Jaworski | ||
Gecontroleerd door: christina | ||
Gepubliceerd op: 03 oktober 2016 | ||
Thema's: |