Stanislaus Jaworski: | Woensdag, september 25, 2019 07:05 |
EN PROFIEL Volgens Laura is die regte kant van my gesig mooier as my linker maar Antoinetta dink nie so nie en sê daardie meisie kom net kyk ken my al baie langer in haar oë lewer 'n sagtheid van lank gelede af kus wange, neus en mond met deernis Laura lag; sy hou langer |
|
Auteur: Stanislaus Jaworski | ![]() ![]() |
|
Gecontroleerd door: christina | ||
Gepubliceerd op: 24 september 2019 | ||
Thema's: |