Dirk Hermans: | Woensdag, mei 06, 2020 15:12 |
Knap verwoord | |
Stanislaus Jaworski: | Woensdag, mei 06, 2020 10:39 |
TWEE GANSE Dans saam met my tot op die rand vanwaar vlieg kan begin vlerke uit en bril op Ons oë mag nie trane verberg die sig moet aanhou om duidelik te sien Voel die wind, die termale gedra en ontspan die stywe spiere Daar lê die see en ons sal hoër styg verower afstande Moegheid vreet ons weg tog sal ons oorkom losgemaak van standaarde Die land van genoeg wag vir ons aankoms ons sal land |
|
teun hoek: | Woensdag, mei 06, 2020 09:10 |
succesth | |
Stanislaus Jaworski: | Woensdag, mei 06, 2020 06:52 |
TWEE GANSE Dans saam met my tot op die rand vanwaar vlieg kan begin vlerke uit en bril op Ons oë mag nie trane verberg die sig moet aanhou om duidelik te sien Voel die wind, die termale gedra en ontspan die stywe spiere Daar lê die see en ons sal hoër styg verower afstande Moegheid vreet ons weg tog sal ons oorkom losgemaak van standaarde Die land van genoeg wag vir ons aankoms ons sal land |
|
Auteur: Stanislaus Jaworski | ||
Gecontroleerd door: christina | ||
Gepubliceerd op: 06 mei 2020 | ||
Thema's: |