Stanislaus Jaworski: | Zondag, december 19, 2021 05:30 |
'N PRENTE VERTONING Ná die daad lê sy ’n rukkie stil op die bed in die vakansiehuis Sy kyk op van haar regterkant bly vir iemand van die skerm af Die bed was net groot genoeg vandag sonhoed, koeldrank en boek naby Die son weerkaats sy intense lig die hardste van tussen haar twee borste Die wêreld was toe eenvoudig goed die verlange na meer en meer stil ’n Glimlag verlaat haar gesig 'n sirkel, sodra haar glimlag oopgaan |
|
Auteur: Stanislaus Jaworski | ||
Gecontroleerd door: christina | ||
Gepubliceerd op: 17 december 2021 | ||
Thema's: |