| Stanislaus Jaworski: | Vrijdag, april 05, 2019 06:59 |
| AFWESIGHEID EN STRAND Waar is die mense weg? in die sang van Afrika-woorde en hulle maak liefde agter die strandstoel en dit is nie verby vir die see nie om rooi te lyk en te bloos van zelfspot en skaamte? * Met 'n foto van Judith in die Bosch |
|
| Auteur: Stanislaus Jaworski | ||
| Gecontroleerd door: christina | ||
| Gepubliceerd op: 02 april 2019 | ||
| Thema's: | ||