TUSSENSPEL
Jy streel my sak
tel die balle hardop
maak my skag styf
rolle met oë
my vingers op jou klit
smaak die sagheid
in die hoed van jou poesie
spin soos 'n kat van tevredenheid
Jy snuif neus in die lug
trek my nog meer oor jou
kom en gaan, kom en gaan
totdat jy heeltemal tevrede is